Ikarus
id: 929135 VIP
Open in MaM
By Deon Meyer
Series: Benny Griessel #5
Language: Afrikaans
Category: Ebook - Crime/Thriller
Categories: Thriller/Suspense
Uploader: brazerza
Uploaded At: 2023-05-04 19:05:04
ASIN : B00U03B8A8, Publisher : Human & Rousseau; 1st edition (6 Mar. 2015)
Description
Die lyk van Ernst Richter spoel oop in die duine anderkant Parklands die Ernst Richter, baas van die omstrede Alibi.co.za, wat n maand gelede verdwyn het. Die saak sukkel; boonop het Griessel weer aan die suip gegaan en is Cupido verlief. Dan begin n jong wynboer bieg voor n advokaat in Kaapstad en keer die hele saak op sy kop . . ."